X-Kit Essensiele Gids: AfrikaansAuthor: Marianne Peacock
ISBN: 9781770259980
Pages: 258
Published: 2010
Die X-kit Essensiele gids is 'n moet-hê-boek vir Afrikaans - met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar lê die naslaanwerk 'n onmisbare grondslag.
Product Type: Books