Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 4Author: Elizabeth Ryke,Donve Lee,Joanne Bloch,Victoria McKechnie,Patricia Notcutt,Tanya Surtees,Khanieta Anw
ISBN: 9781107635104
Pages: 416
Published: 2013-11-28
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 4 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
Product Type: Books
CAPS Approved