BAIE, BAIE SNAAKSE BOEK PB

BAIE, BAIE SNAAKSE BOEK PB

R 181.95 incl. VAT
ISBN
9781776250820
Author(s)
Jaco Jacobs
Grade
Various
Subject
Other
Pages
38
Published
2021

Description

"Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!"--

More Various Other