Afkop

Afkop

R 240.00 incl. VAT
ISBN
9780799372885
Author(s)
Fanie Viljoen
Grade
Various
Subject
Other
Series
Lapa
Pages
208
Published
2016

Description

"Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na 'n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met 'n wilde jaagtog en 'n motorongeluk eindig, word Trent met 'n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou? In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie."--Page [4] of book cover.

More Various Other