Al wat ek weet

Al wat ek weet

R 240.00 incl. VAT
ISBN
9780799378993
Author(s)
Marita Van der Vyver
Grade
Various
Subject
Other
Series
Lapa
Pages
232
Published
2016

Description

"Gabriel is woedend. Vir sy ma, omdat sy dood gegaan het. Vir sy pa, omdat die ongeluk sy skuld was. Vir homself, omdat hy niks kon doen om dit te keer nie. En sommer vir die heelal wat toelaat dat sulke dinge gebeur. Die sielkundige wil hê hy oor sy hartseer skryf, vertel wat daardie dag gebeur het. Maar al wat hy weet om te skryf is rap-lirieke om sy woede in woorde om te sit. Al weet hy nie of hy ooit weer die moed sal hê om op 'n verhoog te klim en sy woorde met mense te deel nie. Maar dan ontmoet hy vir Sasha, die beeldskone Sneeuwitjie wat hom probeer oorreed om weer voor 'n gehoor op te tree. Sasha wat teen haar eie donker geheim stry ..."--Back cover.

More Various Other