Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 5

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Leerdersboek Graad 5

R 341.00 incl. VAT
ISBN
9781107610866
Author(s)
Elizabeth Ryke,J. Bloch,Donve Lee,Victoria McKechnie,Patricia Notcutt,Tanya Surtees,Khanieta Anwar
Grade
Grade 5
Subject
Life Skills
Series
Study and Master / Ken en Verstaan
Pages
416
Published
2012-10-16

Description

Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Hierdie nuwe kursus help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul kennis van Lewensorientering en Skeppende Kunste kan voortbou. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.

More Grade 5 Life Skills